¡Disfruta todo 1 año de Plus al 45% de dto! ¡LO QUIERO!

HSP - Ep54 - “Happy Birthday Baby Jesus”
Episode in
Hoekom So Podcast
Paul en Challa praat bietjie oor Krismis en sê koebaai vir 2016.
Challa se song hierdie week is die lame maar toepaslike Twisted Sister - Oh Come All Ye Faithful
01:07:59
HSP - Ep53 - “Young Rich Famous”
Episode in
Hoekom So Podcast
Clint Snyders van Young Rich Famous Authentic Apparel het bietjie kom saam braai en twak praat. Jy kan ‘n cap, t-shirt en kortbroek wen deur die antwoord op die vraag wat ons vra op die SHOW te tweet aan @OfficialYRFAA en @HoekomSoPodcast met #YRFonHSP of op ons Facebook page te post.
Die week se liedjie is AFI - Miss Murder
01:10:55
HSP - Ep52 - “Leach at The Rabbit Hole”
Episode in
Hoekom So Podcast
Challa se band Leach het by The Rabbit Hole gaan speel en die Hoekom So Podcast manne neem toe sommer stukkie gesels voor die tyd op…
Julle kan Leach se music gaan luister by https://soundcloud.com/leach-band
01:12:47
HSP - Ep51 - “Charity Case”
Episode in
Hoekom So Podcast
Andre Roux is ‘n DJ en entrepreneur met ‘n filantropiese streep, Merentia van der Vent is ‘n nuusleser by Radio Tygerberg en sosiale vlinder en Joe Emelio is ‘n stand-up comedian van Texas wat gevlug het SA toe voor Trump die muur bou. Hulle het kom gsesls oor die Twitter Blanket Drive en Challa oor Change for the Better Foundation se fundraiser waar sy band gaan speel.
Die liedjie van die week het al 700 miljoen views gehad op Youtube! Dit is Guns N’ Roses - November Rain
Julle kan die mense op twitter kontak vir meer inligting #tbd2017:
@AndreAlainRoux1
@Merentia
@htthatsfunny
http://www.twitterblanketdrive.co.za/
http://www.changeforthebetter.co.za/
01:13:32
HSP - Ep50 - “Doom Prophet”
Episode in
Hoekom So Podcast
Jakkals het die vuur gepak en die ouens dink terug oor Doc Martin’s, patchy leerbadjies en rowwe parties by Springfields se treintrokke. Paul gesels bietjie oor Stix wat nie meer kan bekostig om die Gevaaalik.Comedy Podcast te maak nie en daarna tel hulle af na die Sot van die Week. Na #VraeVirJakkals vertel Paul van ‘n noue ontkoming wat hy met sy bakkie gehad het die naweek.
Song van die week is Metallica: Moth Into Flame
01:15:41
HSP - Ep49 - “Grill ‘n Jakkals”
Episode in
Hoekom So Podcast
Challa en Paul vra vir Jakkals bietjie uit oor sy jeug…
Om dit ekstra irriterend te maak is die song die radio friendly version van Jack Parow - Cooler as Ekke
01:15:30
HSP - Ep48 - “Oefke205?
Episode in
Hoekom So Podcast
Die manne het ‘n show record terwyl hulle UFC205 gekyk het. As jy nie into MMA is nie moenie worry nie, daar word baie min oor die actual fights gepraat. As jy into MMA is en kan op een of ander manier UFC205 kyk, sit dit aan en kyk die fights terwyl ja na die Hoekom So Podcast twakpratery luister dan voel dit asoif jy daar was. Kom wees ‘n vlieg teen die muur by ‘n ander ou se UFC party…
Challa se song vir die week is die eerste Flogging Molly song wat opgekom het.
Sponsors:
https://get.uber.com.cn/invite/HSP16
http://go.afrihost.com/hspcapped
http://go.afrihost.com/hspuncapped
02:40:14
HSP - Ep47 - “How many-ste?”
Episode in
Hoekom So Podcast
Stevo wou weet hoe Jakkals “Hoeveelste president was Mandela van Suid-Afrika” na Engels sal vertaal en toe raak almal deurmekaar. Jakkals rol die toiletrolletjie moeilik af, maar hy kan ten minste hardop lees. Heinous reveal oor wie laas week se #Holhaarstorie gegaan het en lees ‘n nuwe een.
Song vir die week is Bittereinder - KWAAD NAAS
01:00:01
HSP - Ep46 - “Holhaarstories”
Episode in
Hoekom So Podcast
Challa vertel van iemand wat by ‘n troue ‘n dick pic geneem het en die ouens lag bietjie oor Suid Afrikaners wat Halloween vier in plaas van volkspele te hou. Daarna wonder hulle of VR ooit meer as ‘n niche produk gaan wees en Challa en Heinous bespreek Auto-Tune. Heinous vertel dan ‘n holhaarstorie…
As jy wil raai wie se holhaarstorie dit was, Tweet aan ons met #Holhaarstories of stuur vir ons ‘n e-mail of Facebook boodskap.
Die Auto-Tune video wat Paul van gepraat het is onder Liked Videos op die Hoekom So Podcast Youtube channel
Die song vir die week is Silverchair - Pure Massacre
56:26
HSP - Ep45 - “n Toeter op jou trollie”
Episode in
Hoekom So Podcast
Heinous wonder hoe dit sou wees as mense in die winkels met “road rage” sou reageer. Paul vertel van ‘n ou wat met een been die Jeep Warrior Race klaargemaak het. Die ouens bespreek SABC sepies, 90% local content op TV en radio en wonder hoekom daar nie ‘n radiostasie is wat net rock musiek speel nie.
Die song vir die week is BUSH - Warm Machine
Sponsor links:
https://get.uber.com.cn/invite/HSP16
http://go.afrihost.com/hspcapped
http://go.afrihost.com/hspuncapped
01:09:20
HSP - Ep44 - “Westworld”
Episode in
Hoekom So Podcast
Die manne gesels oor die nuwe TV program, Westworld, en wat vir hulle die perfekte dag sou wees in ‘n simulation.
Challa se song vir hierdie episode is Chevelle - Get Some
Sponsor links:
https://get.uber.com.cn/invite/HSP16
http://go.afrihost.com/hspcapped
http://go.afrihost.com/hspuncapped
01:12:14
HSP - Ep43 - “#HoekomSoLive”
Episode in
Hoekom So Podcast
Hierdie is die audio van ons 1 jaar anniversary show wat live uitgesaai was op 13 Okt 2016 via Periscope. Inbel gaste was Dirk Scheepers (@DSProgram), Ruan “Stix” Fourie (@gevaaalikdotcom) en @WitchyMcBitch
Challa se song vir die show was Foo Fighters - My Hero
01:26:20
HSP - Ep42 - “Internetlessness”
Episode in
Hoekom So Podcast
Die internet is af en Challa, Heinous en Paul bepeins hoe die wêreld sou wees as die Zombie Apocalypse moes uitbreek en wat elkeen sou doen as hy die laaste ou op aarde was. Paul vertel van die Strongman Run wat hy die vorige naweek gedoen het. Heinous en Challa vertel vir Paul van America’s Got Talent en daarna lag die ouens vir hoe wierd klere is en stupid Gumtree gebruikers.
Challa se song vir die week is Scumbag Blues - Them Crooked Vultures …want hy’s weird.
59:24
Hoekom So Maandag - Episode 10
Episode in
Hoekom So Podcast
Hoekom So Maandag is random geselsies wat opgeneem maar nooit deel was van enige shows nie en hoogtepunte uit vorige episodes van Hoekom So Podcast
Lynyrd Skynyrd - Sweet Home Alabama
26:12
HSP - Ep41 - “MSG Ore”
Episode in
Hoekom So Podcast
Jakkals se werknemer, Simon, is toegesluit omdat hy ‘n knipmes by hom gehad het en Challa het net voor die podcast boewe weggejaag voor sy buurman se huis. Paul wonder oor die verskil tussen iets weet en iets glo en noem dan ‘n paar interessante feite om Jakkals se opinie te hoor. Dan gee Jakkals ons ‘n update oor sy varkboerdery en Challa gee ons ‘n un-update oor sy band.
Challa se double deal vir die week is Tool - Lateralus en Muse - Hysteria [Live From Wembley Stadium]
01:07:53
Hoekom So Maandag - Episode 9
Episode in
Hoekom So Podcast
Hoekom So Maandag is random geselsies wat opgeneem maar nooit deel was van enige shows nie en hoogtepunte uit vorige episodes van Hoekom So Podcast
Golden Earring - Radar Love
18:46
HSP - Ep40 - “Brad Pit Man Crush”
Episode in
Hoekom So Podcast
Jakkals wil graag die Bull Run doen al is hy nie heeltemal seker wanneer dit is of hoe dit werk nie. Paul probeer verduidelik hoe ‘n mens en hond dieselfde kan weeg en Jakkals probeer weer verstaan hoekom die lente tegnies op die 23ste eers begin. Jakkals verduidelik dan in diepte waaroor sy gunsteling movie, Legends of the Fall, gaan.
Song van die week is SOILWORK - Deliverance Is Mine
51:28
Hoekom So Maandag - Episode 8
Episode in
Hoekom So Podcast
Hoekom So Maandag is random geselsies wat opgeneem maar nooit deel was van enige shows nie en hoogtepunte uit vorige episodes van Hoekom So Podcast
Bear’s Den - Agape
34:17
HSP - Ep39 “As hy sê dis 3, dan’s dit 3.”
Episode in
Hoekom So Podcast
Heinous en Jakkals vergelyk baarde, Paul noem ‘n paar voorbeelde hoe porn die wêreld beïnvoeld het en Jakkals dink hy is besig om Alzheimer’s te kry. Die ouens wonder hoekom mense nodig het om “weg te gaan”. Jakkals moes “phone a friend” met een van die #VraeVirJakkals.
Heinous se song is John Farnham - You’re the Voice
01:04:09
HSP - Ep38 - “Dis Mantasties
Episode in
Hoekom So Podcast
Die manne raak so bietjie meer X-rated as gewoonlik hier in die middel rond, so druk maar jou vingers in jou kids se ore…
Korn - Rotting In Vain is die week se song.
25:01
You may also like View more
Misterios Cotidianos (Con Ángel Martín y José L
Misterios cotidianos es un podcast de misterio, fenómenos paranormales y humor cuyo objetivo es acabar con el miedo de la humanidad.
¿Cómo? Desvelando y desentrañando hasta las últimas consecuencias todos los casos que se tratan en el programa. La premisa es muy clara: “si ves algo extraño, lo más normal es que seas idiota”. Con ella, desvelaremos que por ejemplo, ese fantasma que te acecha en casa en realidad es el sonido de unos auriculares que se te ha olvidado apagar o que ese ser demoniaco que aparece en el vigila bebés de tu hija, en realidad es un muñeco de Iron-man al encender la luz.
Updated
La Ruina
Tomàs Fuentes e Ignasi Taltavull comentan y juzgan la peor anécdota de la gente que viene de público al programa. La historia más miserable se lleva un premio. Updated



