Kosmos 94.1

Kosmos 94.1

Landbou moet deel wees van enige beleidsgesprek

Theo Venter, ‘n Suid-Afrikaanse Politieke Ontleder deel vanoggend sy mening oor beleidsaanpassings in...

Añadir a ... 

Windhoek het ook sy eie groente op sy eie plaas...

Soos beloof, gesels ons verder oor stedelike boerdery en in die hoofstad is Okukuna, Stad Windhoek se groentetuin....

Añadir a ... 

So boer hulle op Rehoboth!

Vandag gesels Kosmos 94.1 Landbou oor stedelike boere. Ons klim vir eers uit die kraal uit en kuier in Rehoboth en...

Añadir a ... 

Kyk uit vir Slenkdalkoors...

Vrystaat-Agri maan boere in die provinsie teen 'n moontlike uitbraak van Slenkdalkoors na die onlangse swaar reën in...

Añadir a ... 

Goeie reën = grondwater aanvulling? Nie so maklik nie...

Daar is hoop dat grondwaterbronne, veral in die Suide, aangevul is met die goeie reën wat ontvang is. Talle boere het...

Añadir a ... 

Zim knoffel-boerdery... alles goed en wel, maar....

Boere is Zimbabwe word aangemoedig om knoffel aan te plant, veral omdat die land geskik is vir die gewas. Volgens...

Añadir a ... 

Onteiening: SA publiek het tot 10 Februarie

Suid-Afrikaners kan steeds kommentaar lewer oor die buurland se Wetsontwerp oor Onteiening sonder Vergoeding voordat...

Añadir a ... 

Grootfontein se 'Strooitjie' gesels oor die plantery... so in die modder en reën

Reën oorheers op die oomblik die nuustoneel en Namibiërs juig. Vir boere is dit ‘ groot verligting en die...

Añadir a ... 

Boer so met bye...

Regoor die wêreld is by bevolkings in gedrang. Kenners is dit eens dat die gebruik van insekdoders sowel as...

Añadir a ... 

Kleinhandelpryse behoort te herstel meen ekonoom

Gister oggend het Dr Frikkie Mare gesels oor die verskil tussen die pryse wat die boer en die kleinhandelaar ontvang...

Añadir a ... 

So verhoed jy erosie op jou plaas

Die wêreld is sopnat met lieflike reën wat ontvang is maar, grond erosie is ‘n groot uitdaging veral waar plase...

Añadir a ... 

Dis reëntyd... en die slange loop

Die reënseisoen is hier en soos die oumense sê, dis wanneer die slange loop. Slange reageer natuurlik op die lae druk...

Añadir a ... 

Reën = plae

Goeie reën is altyd welkom maar, daar sal ‘n toename in plae wees. Een van die grootste uitdaging vir akkerbou...

Añadir a ... 

Waarskuwing aan boere in die Zambezi

Nes in baie dele van die land, is die Zambezi-streek oor baie nat na gure neerslae. Die Zambezi-rivier veroorsaak op...

Añadir a ... 

Verbod op hoender eintlik 'n goeie ding

Daar is ‘n verbod geplaas op die invoer van hoender uit verskeie Europese lande as gevolg van ‘n...

Añadir a ... 

Versigtig vir brande wanneer veld opdroog

Met goeie reënval wat nou oor groot dele van die land ontvang word, is ons amper verseker van veldbrande wat weer in...

Añadir a ... 

Bek- en klouseer: boere kom nie inperkings na nie

Daar word beweer dat boere nie gehoor gee aan maatreëls wat die ministerie aangekondig het in verband met bek- en...

Añadir a ... 

Inentings ook eerste vir plaaswerkers?

Agri Limpopo het die buurland se regering gevra om voorkeur te gee aan plaaswerkers wanneer die Covid-19-entstof...

Añadir a ... 

Indringerbos - hoe gemaak...?

Namibië se eie boskos-ghoeroe Piet Nolte sluit vanoggend by Kosmos 94.1 Landbounuus aan om te gesels oor indringerbos...

Añadir a ... 

Ondersteuning vir suiker versuur

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietprodusentevereniging het sy Home Sweet Home-veldtog van stapel gestuur. Dit moedig...

Añadir a ...